Alles-in-een modulêre sagteware vir boere. Jy kan kies wat, hoe en waar jy dit gebruik

TOGGLE HOU JOU HAND OOR:

  • Begrotings en vooruitskattings
  • Finansiële analise & verslagdoening
  • Voorraad – en batebestuur
  • Produksie-beplanning
  • Gehalteversekering
  • Grondbestuur
  • Bemarking en Verkope

“Dit maak besluitneming vir die volgende
jaar soveel makliker en vinniger”

Kobus Baard, Witsand, Weskaap

Kry die beste uit jou boerdery met Toggle! Die besigheidsaanbieding vir boere ‘n
beheer. Toggle is spesiaal geskep om die moderne boer se regterhand te wees. Toggle
se eenvoudige alles-in-een-app stel die boer in staat om tot op die minuut ·n hand
oor sy belange te hou. Bestuur jou boerdery met kennis en doeltreffendheid sodat
jy (en jou nageslag) optimaal kan baat. Toggle monitor jou boerdery tot op die laaste
desimaal.

Neem die eerste stap in die rigting van totale beheer. Laat jou e-pos adres in die blokkie hieronder en ons stuur vir jou die skakel na die eerste begeleidingsvideo waarin jy meer sal uitvind oor Toggle.